Monday, November 19, 2007

 

Ai, die tuin het so baie werk nodig, hou my baie besig.


 

Dis darem lekker om in die tuin te jol met my gieter en 'n bietjie water uit Sheba se bak.


Monday, November 12, 2007

 
Cartoon network is die beste, veral van so hoog af.
Posted by Picasa

 
Ek hoop nie Pa dink hy gaan sy stoel terug kry nie
Posted by Picasa

 
Hello groot woefie!

Help!, Ek dink hy wil my byt....
Posted by Picasa

 
MA!!! ......PA!!!! Kyk die GROOOOT honde!!!
Posted by Picasa

 
Hier is ons by die Zululand Expo, dis my eerste keer op so perdtjie, dis baie lekker!
Posted by Picasa

 
Ek en Mamma by Oom Renato en Tannie Jessica se troue, ek is lekker uitgevat
Posted by Picasa

 
Is dit nou nie bietjie genoeg fotos geneem nie?
Posted by Picasa

This page is powered by Blogger. Isn't yours?