Tuesday, December 25, 2007

 

Ons was Kersdag by Oom Paul en Tannie Lizette, toe swem ek lekker saam met my Tannie Karin


 

WOW, ek weet nie waar om te vat en waar om te los nie. Kersvader was baie vrygewing hierdie jaar! Op die onderste foto is ek nes my Pa, op die foon te


 

Kersfees!! Oooh, kyk al die persente!


Sunday, December 23, 2007

 

Nee Pa!! Ons kan nie nou al gaan nie, ek wil dieper ingaan!


 

VET PRET!!


 

Hey!! Dis nou lekker!


 

Okay, raak nou gewoond daaraan, die water is nogal lekker......


 

My eerste keer by die see! Pa verduidelik mooi wat aangaan, kan jy glo daar is so baie water op een plek?


 

Nee wag 'n bietjie, hier moet mens versigtig wees, die water val jou aan...hardloop!


Saturday, December 22, 2007

 

Nuwe swemuitrusting....check, sonskerm.....check.....Ek is reg vir die see!


Wednesday, December 19, 2007

 

Ons was by Ushaka Marine World, baie mooi vissies gesien!


Saturday, December 08, 2007

 

My eerste haarsny.......dit was okay, ek het darem stil gesit en nie eers geskree nie.


This page is powered by Blogger. Isn't yours?