Saturday, July 08, 2006
Geskenk
Die mense by Pa se werk het hierdie mooi bos blomme en 'n teddy vir my kolleksie gestuur.
Bad tyd!
Kafee toe
Ek wil gou gaan kyk wat gebeur by die kafee om die hoek. Dalk kry ek sweets.
Bad tyd
Hier bad Pa my al weer, ek is glad nie mal hieroor nie!
Gou gaan shopping doen
Hier's ek veilig in my kar stoel oppad my eerste uistappie dorp toe te maak.
Monday, July 03, 2006
Al klaar voor die rekenaar
Pa probeer my bietjie leer op die rekenaar maar ek is nou regtig nie lus daarvoor nie....ek is so moeg man!
