My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Saturday, July 08, 2006
Bad tyd!
Die bad storie is toe nou nie so erg nie. Ek raak nou gewoond daaraan.