My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Sunday, November 06, 2005
Baba is oppad
Die eerste bewyse dat ek oppad is! Ma het vir Pa 06:00 op Sondag 6 November 2005 wakker gemaak en die nuus gegee