My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Monday, June 26, 2006
Die groot dag!
Ma en Pa is al vroeg op om hospitaal toe te gaan, hulle moes al 05:00 daar gewees het. Ek dink hulle wou my verras