My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Thursday, June 29, 2006
Ek is by die huis
Ek is reg om huistoe te gaan, my warm klere en hoedtjie sal my beskerm teen die nare weer buite Fotos van my lekker bed (Wat ek nie regtig baie in slaap op die stadium nie), en van my in my cool uitrusting