My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Monday, June 26, 2006
Terug by Ma uiteindelik
Na 'n lang 4 ure in die broeikas en 'n baie onaangename bad deur een van die susters, is ek terug by my Ma