Sunday, July 03, 2005
Welkom
Welkom by my webtuiste waar my Pa allerande interessante informasie en fotos vir al die vriende en famielie gaan opsit
My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.