My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Sunday, August 06, 2006
Ek was so bly dat Ouma kom kuier het dat ek sommer my eerste glimlag gegee het voor sy weer huistoe is.