My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Sunday, August 06, 2006
Ouma het kom kuier!! Ek het lekker saam met Ouma gekuier terwyl sy hier was. Sy was vir 2 weke by ons. Ek moet nou nog net my Oupa's ontmoet.....