My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Sunday, August 06, 2006
Pa was Johannesburg toe 2 keer in die laaste 2 weke en hier het ons hom by die lughawe gaan haal. Ek was bietjie siekerig met oor infeksie so Ma het seker gemaak daai ore is mooi toe!