My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, September 19, 2006
Kuier in Durban
Ouma moes terug gaan huistoe, en nadat ons haar afgelaai het, het ons vir Tannie Marie, Tannie Corne en Tannie Melanie gaan hello se in Durban