My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, September 20, 2006
Nog doop fotos
Hier is ek saam met Tannie Lizette, Oom Eugene en Tannie Anko, en Tannie Joey