My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, December 26, 2006
My Eerste Ete!
Yummy, hier is my eerste ete, ek hou van Purity, veral die Oats en Piesang dis. Ek is oor die algemeen lief vir al die geure, behalwe Yogurt en Piesang, hou daai een ver van my af weg!