My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, December 26, 2006
My Eerste Karretjie....
Ek het nou my eie vervoer hier in die huis, ek kan vir 'n slag gaan waar ek wil met my R1 Fireblade Karretjie loopring.