My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, December 26, 2006
My Eerste Kersfees
Kyk al my geskenke!! Ek het darem gehelp om die papier af te skeur maar Pa en Ma moes bietjie help met die bokse oopmaak