My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, December 26, 2006
My Eerste swem les
Dit was baie warm gewees toe ons Kersfees by Tannie Lizette hulle gekuier het, toe vat my Tannie Melanie my bietjie vir 'n swem. Dis nou blerrie lekker!! Pa, ek soek 'n swembad.....onmiddelik!