My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Tuesday, December 26, 2006
Somer is hier
Dis blerrie warm in die plek! Ek is verplig om my somer uitrusting aan te trek om lekker koel te bly!