My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, April 18, 2007
Kaste regpak
Ek help Mamma graag om die kaste reg te pak. Ek sukkel om die tee uit te los, dis my gunstelling drankie na Melk