My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, April 18, 2007
Kuier in Sabie
Voor ons terug huistoe is, het ons 'n draai by Tannie Chrissie in Sabie gemaak, sy het my lekker perdtjie laat ry op haar been en nou maak ek my Pa klaar om ook dit te doen, maar sy bene is net bietjie dun en hy raak gou moeg.