My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, April 18, 2007
Lelanie
Ons het 'n draai gemaark by Mamma en Pappa se vriende, Oom Jaco en Tannie Michele. Hulle het 'n dogter onlangs gehad, dit was 'n eerste vir my om 'n ander baba te ontmoet, ek dog almal is so groot.