My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, April 18, 2007
My Eerste Fiets!!
Tannie Chrissie het vir my 'n fiets gekoop!! Yippee!! Ek is nog bietjie kort, maar Mamma help my mooi om te ry.