My naam is Riaan Willemse en ek is die 26ste Junie 2006 gebore in Richardsbaai. My Pa het daarop aangedring dat ek my eie e-pos en webtuiste het, dit mag dalk 'n rekord wees aangesien ek net 7 dae oud was.
Wednesday, April 18, 2007
Ouma en Oupa het kom kuier
Oupa en Ouma het in Februarie vir ons kom kuier, ek was natuurlik lekker bederf, en het uiteindelik vir Oupa ontmoet. Ek versrkriklik lekker saam met hulle gekuier, en het amper van Ma en Pa vergeet