Wednesday, September 20, 2006
Nog doop fotos
My Doop Fotos
Ek is 17 September gedoop, hier is ek saam met my Oupa, Pa en Ma
Ek en Oupa
Nog fotos van ek en my Oupa
Kangaroo Pouch

Hierdie kangaroo pouch is lekker om in te slaap!
Tuesday, September 19, 2006
Kuier in Durban

Ouma moes terug gaan huistoe, en nadat ons haar afgelaai het, het ons vir Tannie Marie, Tannie Corne en Tannie Melanie gaan hello se in Durban
