Thursday, June 29, 2006

 

Ek is by die huis


Ek is reg om huistoe te gaan, my warm klere en hoedtjie sal my beskerm teen die nare weer buite

Fotos van my lekker bed (Wat ek nie regtig baie in slaap op die stadium nie), en van my in my cool uitrusting

Posted by Picasa

Monday, June 26, 2006

 

Snoesig toegedraai...Hello Wereld!


 

Terug by Ma uiteindelik


Na 'n lang 4 ure in die broeikas en 'n baie onaangename bad deur een van die susters, is ek terug by my Ma
Posted by Picasa

 

Ek is gebore!


Omstreeks 07:45 is ek ofisieel gebore. Hier le ek vir 4 ure in die broeikas sodat hulle my kan monitor om seker te maak alles is reg. Ek was nie baie gelukkig met my nuwe koue omgewing nie
Posted by Picasa

 

Amper verby


Ma en Pa wag angstig by die teater vir my geboorte. Die krag het uitgegaan so hulle moes 'n ekstra 30 minute wag vir die krag om aan te gaan sodat ek gebore kan word.

Lyk Pa nie snaaks in sy dokter uitrusting nie? Posted by Picasa

 

Die Groot dag - by die hospitaal!

Posted by Picasa

 

Die groot dag!

Ma en Pa is al vroeg op om hospitaal toe te gaan, hulle moes al 05:00 daar gewees het. Ek dink hulle wou my verras Posted by Picasa

Saturday, June 17, 2006

 

Ma se ooievaars partytjie


Dankie aan tannie Lizette wat hierdie gereel het vir my Mamma
Posted by Picasa

Sunday, June 11, 2006

 

My baba kamer


Wat laat jou dink ek hou van Winnie the Pooh?
Posted by Picasa

Saturday, June 10, 2006

 

Ma is 9 maande swanger

Die tyd raak nou regtig min! Posted by Picasa

This page is powered by Blogger. Isn't yours?