Wednesday, April 18, 2007
Redecorate
Wat's die groen goed?
Kossies
Kaste regpak



Ek help Mamma graag om die kaste reg te pak. Ek sukkel om die tee uit te los, dis my gunstelling drankie na Melk
Famielie Foto tyd
Lelanie



Ons het 'n draai gemaark by Mamma en Pappa se vriende, Oom Jaco en Tannie Michele. Hulle het 'n dogter onlangs gehad, dit was 'n eerste vir my om 'n ander baba te ontmoet, ek dog almal is so groot.
Staan bietjie
Pasop voor!
Ek het hierdie kruip storie nou mooi gemeester. Pasop voor, hier kom ek, mense, dinge en diere moet oppas!
My Eerste Fiets!!
Tannie Chrissie het vir my 'n fiets gekoop!! Yippee!! Ek is nog bietjie kort, maar Mamma help my mooi om te ry.
Die Cot
My Hokkie
Mobiel
Ek raak nou gou mobiel, hier kruip ek so bietjie op die sagte komberse aangesien ek bietjie sukkel, en kry net seer op die harde teels. My hande en bene stem nie altyd saam nie, dan slaan ek neer.
Ouma en Oupa se bedorwe seuntjie

SMILE!
Terug by die Huis, en kuier al weer saam met Oupa en Ouma
Kuier in Sabie
Voor ons terug huistoe is, het ons 'n draai by Tannie Chrissie in Sabie gemaak, sy het my lekker perdtjie laat ry op haar been en nou maak ek my Pa klaar om ook dit te doen, maar sy bene is net bietjie dun en hy raak gou moeg.
Vakansie in Hazyview
My Neefie
Tannie Lettie
Ouma en Oupa het kom kuier
Oupa en Ouma het in Februarie vir ons kom kuier, ek was natuurlik lekker bederf, en het uiteindelik vir Oupa ontmoet. Ek versrkriklik lekker saam met hulle gekuier, en het amper van Ma en Pa vergeet