Tuesday, December 26, 2006

 

Lekker by die See

Hier is my eerste keer by die see! Dit was bietjie warm en winderig toe skuil ons maar op die gras rond. Dit was nie baie opwindend nie, toe slaap ek maar so bietjie. Posted by Picasa

 

Kruip oefen sessies


Ek hou gereelde sessies op die bed sodat ek hierdie kruip ding kan leer, ek sukkel net om my bene en arms te kry om dieselfde tyd te werk, hulle wil nie so lekker luister nie. Soos hulle se, aanhouer wen, ek sal maar nog oefen Posted by Picasa

 

Ek en Tannie Tess

Oom Rikus en Tannie Tess het van Nelspruit kom kuier, en ek het natuurlik lekker saam gekuier. Posted by Picasa

 

Lekker slaap by Mamma


Dis definitief my gunstelling plek om te slaap Posted by Picasa

 

My Kaap T Hemp


Pa het hierdie T Hemp in die Kaap vir my gekoop toe hy die Argus gaan ry het in Maart. Nice ne? Posted by Picasa

 

My Eerste Karretjie....


Ek het nou my eie vervoer hier in die huis, ek kan vir 'n slag gaan waar ek wil met my R1 Fireblade Karretjie loopring. Posted by Picasa

 

Daaglikse Uitstappie


Hier is ek reg vir my daaglikse uitstappie saam met Ma, ek geniet dit vreeslik buite.
 Posted by Picasa

 

Eetstoel

Ek het 'n eetstoel gekry, maar ek's nog bietjie klein vir hom.... Posted by Picasa

 

My Eerste swem les


Dit was baie warm gewees toe ons Kersfees by Tannie Lizette hulle gekuier het, toe vat my Tannie Melanie my bietjie vir 'n swem. Dis nou blerrie lekker!! Pa, ek soek 'n swembad.....onmiddelik! Posted by Picasa

 

My Eerste Kersfees Deel 3


Die persente moet ook bietjie getoets word!

Famielie Foto! Posted by Picasa

 

My Eerste Kersfees Deel 2


Dis lekker om so baie geskenke te kry!

 Posted by Picasa

 

My Eerste Kersfees


Kyk al my geskenke!! Ek het darem gehelp om die papier af te skeur maar Pa en Ma moes bietjie help met die bokse oopmaak

 Posted by Picasa

 

Somer is hier


Dis blerrie warm in die plek! Ek is verplig om my somer uitrusting aan te trek om lekker koel te bly! Posted by Picasa

 

Uit soos 'n Kers


Na 'n harde dag se speel, is dit darem lekker om by Ma te le en slapies Posted by Picasa

 

My Eerste Ete!


Yummy, hier is my eerste ete, ek hou van Purity, veral die Oats en Piesang dis. Ek is oor die algemeen lief vir al die geure, behalwe Yogurt en Piesang, hou daai een ver van my af weg!
 Posted by Picasa

 

Kango Pouch



Hoe lekker is dit net nie om rond gedra te word nie, Ma en Pa dra lekker swaar! Posted by Picasa

This page is powered by Blogger. Isn't yours?